VANJAAR was nie juis 'n goeie een vir ouens wat risiko loop nie. Enigeen wat vanjaar baie op die markte en die ekonomie gewaag het, wens waarskynlik nou dat hy of sy 'n omsigtiger benadering of beproefde metodes gevolg het.
DIE dapper nuwe wêreld waarvoor die SA telekommunikasiemark al so lank wag, breek uiteindelik op 19 Januarie aan wanneer Okosa infrastruktuurlisensies aan diensverskaffers uitreik en belangrike promededingingsregulasies instel.
ONDANKS voortdurende wisselvalligheid in die JSE se eiendomsektor het SA eiendomsbeleggers wat hul geld plaaslik belê het, vanjaar beter gevaar as dié wat die buiteland gekies het.
NIE alle bestuursboeke wat jaarliks die wêreld se topverkoperlyste haal, is hul gewildheid werd nie.
2008 is 'n jaar wat versigtig begin en verskriklik geëindig het. Nou, teen die jaareinde, weet ons dat ons een van die ergste resessies in die onlangse geskiedenis beleef.
"Stocks say recession, but bonds say depression" is die skitterende opskrif van 'n artikel deur John Curren in die jongste gesaghebbende tydskrif Time.
Click on the English cover to read this week’s edition
Teken in op Finweek Adverteer in Finweek Finweek kompetisies
BARACK OBAMA, aangewese Amerikaanse president, werk aan 'n strategie vir ekonomiese herstel wat tot die grootste investering in infrastruktuur sal lei sedert pres. Dwight Eisenhower 'n halfeeu gelede die stelsel van nasionale paaie geskep het.
Die IT-navorsingshuis Gartner sê virtualisering gaan teen 2010 die belangrikste tegnologie in IT-infrastruktuur en -bedrywighede wees.